Have you thought about what is your greatest fear? That God will not supply or may be what if the Bible is not true? Is there really a Heaven ?
FEAR stands for False E vidence A ppearing R eal.
Fear tolerated = Faith contaminated
FAITH declares: Before I have need, God has already put in place a divine supply ♥ (Gen 22:8)
Miskien wonder jy vandag wat gaan aan met hierdie boertjie dat sy so al in die rooi pen skryf.... jong wees bly jy hoor my nie praat nie. Ek sê mos aldag my engelse aksent is so boers dat ek klink soos 'n boerebrood met icing sugar on top ! Almal giggel maar net saam wanneer ek dit sê.. wetie wie lag vir my en wie lag saam met my nie..hie hie hie. Eintlik wil ek terugkeer na die F&F status toe. Fear & Faith kan nie in een kamp wei nie. Hierdie week het ons weer groot oproer beleef in Mozambique. Die mense was baie ongelukkig oor die kospryse wat gestyg het en glo vir my hulle het eintlik uit vrees opgetree. Hulle het omtrent die wereld vir hulleself ongemaklik gemaak. klippe gegooi, petrolbomme gegooi, motorbande aan die brand gesteek.... petrol stasies is tot op die grond toe afgebrand.... soveel emosies het wipplank gery. Soveel onsekerheid. Kindertjies het saam klippe gegooi en ge'speel'.... selfs het daar van hulle gesterf......"omdat hulle nie kennis dra van die waarheid nie."
Ek wil graag met julle deel oor die tyd toe my Pappie een aand in sy huis aangerand en vir dood agtergelaat is. Hy was toe alreeds 70jaar oud. Hy was vir 'n paar weke in ICU aan masjiene gekoppel asook was sy prognose gewees dat hy dit nie sou oorleef nie. MAAR ek het Woord ontvang ....God het GESê Psalm 118vs17.."Ek sal nie sterf nie, maar lewe, en van die HERE se werke vertel..." Ons het op hierdie woord gestaan en wanneer die Professor ons bymekaar roep om te sê jammer maar dis tyd, dan het ons net vertel van hoe goed en groot ons God is en God geprys vir Sy wonderwerk in my Pa se lewe ....En ons kies LEWE !.......My Pappie het gelewe vir nog 'n paar jaar.... geloop gelag en God geprys vir SY goedheid. We believe...we receive ! There was no place for fear in our lives , we had to have faith, because we know the Truth.
Turn your cares into prayers. God does not want us to be anxious or fearful. He wants you and me to be anxious for nothing because we are His sons and daughters......you are an heir of God. As an heir of God, you inherit all the blessings of God which Jesus died to give you. And Jesus rose from the dead to make sure that what He died to give you, you get. He is alive today ♥
When you are where God wants you to be, He will meet your every need.
Dankie Vader dat ons kan kies............ Dood of Lewe ??
Ons kies LEWE !
Fear or Faith ?
FAITH !
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking